HanteriKreativ het onstaan deur die vind van positiewe maniere om die lewe te hanteer met stokperdjies wat kunstig en bruikbaar vir gesonde rekreasie wat ook finansieel help. Ek begin klein maar wil graag ook ander aanmoedig om deel te neem aan positiewe rekreasioneele stokperdjies waardeer mens mekaar kan dien. Elke item wat ek en ander maak is spesiaal veral omdat dit al reeds iemand gehelp het. Ek wil graag my kliente dien met die kwaliteit van onperfekte perfektheid.


